oor klein plasie produkte
Kraakvars ingelegde kerrieboontjies, beet blatjang, kerriekool en vele meer. Tradisionele brood- en koekiemengsels soos ouma dit gemaak het. Lekker tuisgemaakte gemmerbier, om al die lekkerte mee af te sluk! Elke produk word op my "Kleinplasie" gemaak met liefde, sorg en toewyding.
Gebottelde Produkte
Kerrie Boontjies
750ml-R95.00
375ml-R55.00
Beet Slaai
750ml-R95.00
375ml-R55.00
Chutney Beet Slaai
750ml-R95.00
375ml-R55.00
Chutney Wortel Slaai
750ml-R95.00
375ml-R55.00
Kerrie Kool
750ml-R95.00
375ml-R55.00
Premix Brode
Garlic & Chillie 450gm
R50.00
Rosemary & Olive 450gm
R50.00
Italian Cheese 450gm
R50.00
Garlic & Herb 450gm
R50.00
Green Onion 450gm
R50.00
Ouma Bread 300gm
R50.00
Ciabatta 300gm
R50.00
Raisin Bread 400gm
R50.00
Premix koekies
Soetkoekies
R45.00
Romany Cream
R45.00
Coconut
R45.00
Shortbread
R45.00
Gemmer
R45.00
tuigsgemaakte gemmer bier
Gemmerbier 500ml
Mark: R20.00
Gemmerbier 500ml
Retail: R18.50
Is jy reg vir die egte
tuisgemaakte smaak?
Kontak my vir bulk bestellings
Wat ons kliënte te sê het
@username
Heerlik, maklik & vinnig
@username
Vir die héérlikste gebottelde produkte bestel gerus vanaf Klein Plasie Produkte. Baie netjies gebottel en die smaak, onverbeterlik!! Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.
@username
Ek kan regtig die Beet Chutney en Appelkoos konfyt aanbeveel. Die chutney het n heerlike smaak en ek het dit saam braavleis geniet.
Die Appelkoos konfyt is goed gekook, proe na die ware jakob en ek trek al by my tweede botteltjie.
Emmie was vriendelik en baie behulpsaam. My bestelling was mooi verpak en binne drie dae op my kombuis tafel.
LOCATION
43 Korte str, Wilgeboom, Potchefstroom 2531, South Africa
INFORMATION
MY STORIE
SHIPPING POLICY